Webshop » Thee-Kruiden los/zakjes » Rooibos thee BIO 80 zakjes

Rooibos thee BIO 80 zakjes

Rooibos thee BIO 80 zakjes

€ 7,69 € 6,90 inclusief BTW

Inhoud: 80zkj
Gebruik: Aanwysings: Rooibostee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Laat tee trek vir 'n paar minute, gooi in koppie en voeg suiker, melk en of heuning by na smaak. Rooibostee kan gemaak word en vir 'n paar uur in die yskas verkoel word. Voeg suurlemoen of lemoensap by en bedien as ystee. Bedien selfs met blokkies ys in 'n glas met kruisement of 'n skyfie suurlemoen. Rooibostee is 'n produk eie aan Suid-Afrika.
Noot: Puur natuurlijk, vrij van conserverings middelen en vrij van kunstmatige kleurstoffen.

Rooibostee word gemaakt van die suiwerste dele van Aspalanthus linearis, 'n plant wat slegs in die Wes-Kaap van Suid-Afrika groei. Die bewyse van die plant se unieke gesondheids kwaliteite, het navorsers en voedsel tegnoloë reg oor die wereld, se belangstelling gaande gemaak. Dit bevat geen kaffeïen nie en is laag in tannien. 'n Ware geskenk van die natuur, wat ook in de kos gebruik kan word (bv. marinades, pastas en soppe)